Motorversekering
Privaat voertuie, 4x4, bykomstighede, sleepwaens en vlootrisiko met praktiese bybetalingsadvies.
- Risiko-oorsig
- Dekkingsvergelyking
- Jaarlikse hersiening
Moderne dekking vir plaas, besigheid en gesin, met praktiese advies voor en na die eis.
Privaat voertuie, 4x4, bykomstighede, sleepwaens en vlootrisiko met praktiese bybetalingsadvies.
Geboue, huishoudelike inhoud, alle-risiko items, aanspreeklikheid en waterskade.
Geboue, inhoud, voorraad, onderbreking, aanspreeklikheid, vloot en kuberrisiko.
Plase, werktuie, besproeiing, oeste, vee, brand, diefstal en aanspreeklikheid.
Plesiervaartuie, jetski’s, sleepwaens, toerusting en aanspreeklikheid op die water.
Vliegtuigeienaars, operateurs en vlieëniers, asook dekking vir verlies van lisensie.
Veeartsuitgawes en verwante troeteldiersorg vir gesinne wat voorsiening wil maak.
Ons help jou om die nodige dokumentasie in orde te kry, eise op te volg en die uitkomste te verstaan.
Nie seker waar om te begin nie?